)
Gauteng Provinsiale 0.15 rugby – Hoërskool Bastion

Gauteng Provinsiale 0.15 rugby. Annebella (Bella) van Wyngaard van Hoërskool Bastion in Roodepoort, Gauteng, het haar merk gemaak op die rugbyveld. Sy is ná twee intense rondtes proewe gekies vir…

Talent Africa Nasionale kompetisie – Hoërskool Bastion

Talent Africa Nasionale kompetisie. Zihandri Lange, leerder van Hoërskool Bastion in Roodepoort, het deelgeneem aan die akro-en dans kompetisie tydens die “Talent Africa” Nasionale kompetisie”. Sy het skitterend presteer en…

Matriekafskeid – Hoërskool Bastion

Matriekafskeid – Met hierdie matriekafskeid van Hoërskool Bastion bereik die jongmense die einde van hul twaalf jaar lange skoolloopbaan. Hulle betree nou ‘n nuwe tydvak in hulle lewens en daarmee…

Nasionale Protea Karatespan – Hoërskool Bastion

Nasionale Protea Karatespan. Ethan Venter, Graad 9-leerder van Hoërskool Bastion, is vir die tweede agtereenvolgende jaar in die Nasionale Protea Karatespan opgeneem. Ethan sal Suid-Afrika met trots verteenwoordig by die…

Rugby Kaptein – Ontmoet Christopher Strydom, Hoërskool Bastion

Rugby Kaptein. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Christopher Strydom. Christopher is die 1ste rugbyspan kaptein van Hoërskool Bastion, Krugersdorp, Gauteng. Vandag druk Christopher die…

Hokkie Kaptein – Ontmoet Liané Wagner van Hoërskool Bastion

Hokkie Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool Bastion se 1ste dogters Hokkiespan kaptein, Liané Wagner. Liané teken die vyfde doel aan in ons reeks…

Hokkie Kaptein – Ontmoet Braden Jordaan van Hoërskool Bastion

Hokkie Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool Bastion se 1ste seuns hokkiespan kaptein, Braden Jordaan. Braden behaal die vyfde doel in ons reeks oor…

Netbal ‘Captain on Court’ – Ontmoet Chanté Myburgh, Bastion

Netbal ‘Captain on Court’. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool Bastion, Gauteng, se 1ste Netbalspan – ‘Captain on Court’, Chanté Myburgh. Chanté behaal…

Netbal Kaptein – Ontmoet Twané Oosthuizen, Hoërskool Bastion

Netbal Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool Bastion, Gauteng, se 1ste Netbalspan Kaptein, Twané Oosthuizen. Twané behaal die derde doel in ons reeks oor…

Boogskiet – Hoërskool Bastion presteer

Boogskiet. Sewentien leerders van Hoërskool Bastion, Krugersdorp, het die afgelope naweek by Club Inyahti in Randfontein deelgeneem aan ‘n boogskiet kompetisie. Die puntetellings is uit 300 uit. Dit was ons…

Hoofleiers ’24 – Schools That Rock gesels met Christopher Strydom

Hoofseun ’24. In ons reeks oor Hoofseun ’24, gesels Schools That Rock vandag met die Hoofseun van Hoërskool Bastion, Krugersdorp, Gauteng, Christopher Strydom. Christopher, vertel ons meer van jouself en jou leierskap.…

Top 35 Netbalspelers – Johané Lamprecht van Hoërskool Bastion

Top 35 Netbalspelers. Johané Lamprecht, leerder van Hoërskool Bastion, is gekies as deel van die Top 35 o.17 netbalspelers in Suid-Afrika. Dit is ‘n absolute ongelooflike prestasie. Die Gautengspan, waarvan…

Hoërskool Bastion Oud-leerder, Carlo van Rensburg, behaal sy Doktoraal in Astrofisika

‘n Oud-leerder van Hoërskool Bastion in Krugersdorp, Carlo van Rensburg het sy Doktoraal in Astrofisika ontvang. Bastion is baie trots op jou, Carlo!

Hoërskool Bastion leerder skitter by ConSpirito Kunstefees!

Runé Etsebeth Runé Etsebeth van Hoërskool Bastion, Krugersdorp, het ‘n A++ behaal vir Individuele Redenaars by die ConSpirito Kunstefees! Baie geluk, Runé. Bastion is baie trots op jou!

Hoërskool Bastion maak hul leiers vir 2019 bekend

Hoërskool Bastion van Krugersdorp het onlangs hul leiers vir 2019 voorgestel. Saam met die leiers op die foto is Me. L Jonker – Leier voog, Mnr G.A. Koekemoer – Hoof…

Mnr en Me Bastion gekroon tydens ‘n spog-geleentheid

Hoërskool Bastion van Krugersdorp het verlede week (16 Augustus) hul Mnr en Me Bastion gekroon tydens ‘n spog-geleentheid by Mount Usambara in Krugersdorp.

Hoërskool Bastion hokkiespan presteer

Hoërskool Bastion in Krugersdorp wens hul 1ste hokkiespan geluk met hul 3de plek (uit 12 skole ) gedurende die

Hoërskool Bastion skaak

Die dogters 0/18 D2 kampioenskappe:  Hoërskool Bastion van Krugersdorp se Dogters o/18 skaakspan het ‘n 2de

Hoërskool Bastion skitter by Allegretto Eisteddfod

Hoërskool Bastion van Krugersdorp het op 20 Julie 2018 deelgeneem aan die Allegretto Eisteddfod en het die

Hoërskool Bastion atlete neem deel aan aflos-byeenkoms

Hoërskool Bastion van Krugersdorp het deelgeneem aan ‘n aflos byeenkoms by Hoërskool Menlopark van

Hoërskool Bastion se 1ste rugbyspan wen Hoërskool Dinamika

Hoërskool Bastion van Krugersdorp is baie trots op hul 1ste rugbyspan wat

Registreer vir Bastion Alumni

Ons wil graag ‘n punt daarvan maak om met ou-Bastion leerders kontak te behou,  dus het ons die

Hoofleiers kry hul wit baadjies

Mnr Koekemoer, van die Hoërskool Bastion het die wit baadjies vir die voorsitter (Riaan de Jager)

Bastion Personeel trek skooldrag aan!

Die personeel van Bastion Hoërskool het op Vrydag 20 Oktober 2017 almal skooldrag

Leierinhuldiging

Die nuwe leiers van die Hoërskool Bastion is onlangs op ‘n spoggeleentheid ingehuldig.  Gaan

Graad 12 Lourieraand

Hoërskool Bastion se Graad 12 Lourieraand het onlangs plaasgevind.  Baie geluk aan al

Cherise verwerf 2 Goue Medaljes!

Cherise Slippers, ‘n leerder in graad 11 aan die Hoërskool Bastion, verwerf twee goue medaljes

Leerder van Bastion verwerf goud in Judo

Ferdi van den Heever van die Hoërskool Bastion verwerf ‘n goue medalje by die Nasionale

Leierraad vir 2018 Bastion Hoërskool

Hoërskool Bastion het hulle leierraad vir 2017/2018 bekendgemaak. Dogters: • Acker, Elaine • Augustyn, Celeste • Couvaras, Anuschka (Nusch) • Erasmus, Nina • Heevers, Christel • Jacobs, Carmen • Kalicharan,…

Netbal Five Fast

Baie geluk aan ons o/15 netbalspan, van die Hoërskool Bastion, wat aan die Five Fast reeks

Rugbyreeks o/15 en o/17 Bastion Hoërskool

Baie geluk aan die volgende seuns wat verkies is tot die 0/15 en 0/17 skolereeks-spanne (die vorige Coke spanne): 0/15 – Juan Ackerman – Johan du Toit – Zandre du…

Bastion Hoërskool Matriekafskeid

Bastion Hoërskool se jaarlikse matriekafskeid het onlangs plaasgevind.  Wat ‘n spoggeleentheid

Braaidag 2017

Braaidag, Maandag 25 September 2017, is behoorlik gevier by Bastion Hoërskool.  Families het heerlik

Leerders van Bastion Hoërskool deel van Leeus uitnodigingspan

Drie leerders van Basion Hoërskool,  het gedurende die vakansie vir die Leeus uitnodigingspan teen die

Bastion Personeel Presteer!

Mnr. Daniël Scholtz, onderwyser by Bastion, is gekies as voorry afrigter van, onderandere, die Leeus en

Bastion Behaal 1st plek in Oppie Tong Af Redenaarsfinaal

Baie geluk aan die Graad 12 Redenaarspan, van die Hoërskool Bastion, wat eerste plek

Hoofleiers 2018 vir Hoërskool Bastion

Baie geluk aan die hoofleiers van 2018, vir Hoërskool Bastion, wat vir hulle portefuljes aangewys is.

Jean Fourie gekies as krieketafriger

Baie geluk aan Mnr. Jean Fourie, van die Hoërskool Bastion, wat gekies is as die

Rugbyspelers van Bastion verkies tot skole reeks-spanne

Baie geluk aan die volgende seuns wat verkies is tot die 0/15 en 0/17 skole reeks spanne (die

Hoërskool Bastion se seuns sluit by Wits rugby aan

Ses van Hoërskool Bastion se seuns het na die skool se rugby seisoen by Wits se rugby aangesluit.

Daniel Scholtz gekies as voorspeler afrigter van Leeus

Mnr. Daniël Scholtz, onderwyser by Bastion, is gekies as voorspeler afrigter van die Leeus onder 20

Leerders van Bastion kwalifiseer vir Gauteng Landloop kampioenskappe

Baie geluk aan Chante Grobbelaar, Franzelle Mertz, Ashley Shawe en Jason da Souza, van die Hoërskool

Die 0/16-jukskeispan van Hoërskool Bastion is die jaar se ligawenners

Hierdie span is ook deur na die Direkteurstoernooi wat in Oktober plaasvind.

Ferdinand v/d Heever gekies vir SA Judo-kampioenskappe

Hartlik geluk aan Ferdinand van den Heever van die Hoërskool Bastion, wat gekies is vir die span wat aan

Hoërskool Bastion bedank borge vir baadjies

Baie dankie aan Mnr Pieter de Villiers van P & P Security en Mnr Corrie Vrey van Steel Pipes Westrand vir

Hoërskool Bastion die ligawenners in hokkie

Baie geluk aan die eerste hokkiespan van Hoërskool Bastion in Krugersdorp, wat Saterdag as die 2017

Hoërskool Bastion bied braai aan op 25 September 2017

Kom geniet Nasionale Braaidag op Hoërskool Bastion, Krugersdorp, se rugbyvelde saam met familie en vriende. Snotkop gaan sorg vir die vermaak die dag. Kaartjies beloop R100 per persoon. Kinders onder…

Nadia en Natasha Noack van Hoërskool Bastion skitter in skaak

In Julie 2017 het Nadia (Gr. 11) en Natacha (Gr. 12) Noack na Natal getoer, en het as deel van die

Matuschka van Hoërskool Bastion, na Ierland vir karate-kampioenskappe

Matuschka het op 9-jarige ouderdom by haar laerskool begin met Karate. Daarna het sy by Horison View

Me Annie de Wit – Bastion tree op as skeidsregter by hokkietoernooi

Me Annie de Wit, hokkie organiseerder by Hoërskool Bastion, was tydens die Junie/Julie 2017 vakansie