Ons wil graag ‘n punt daarvan maak om met ou-Bastion leerders kontak te behou, dus het ons die Bastion Alumni-blad geskep. U kan inligitng daarop invul en ons kan dit dan bestuur en u per sms of epos in kennis stel van enige gebeure.
Ons nooi u graag uit na die Bastion Alumni blad te gaan kyk!
ADVERTISEMENT