[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”]
Die Wêreld Kampioenskappe vir Laserrun het vanaf 13 – 15 Oktober in Kaapstad plaasgevind. Elka Scholtz Graad 9, van Hoërskool Outeniqua in George, was 8ste in die 0/17 meisies afdeling en André Kleynhans Graad 11 was 10de in die seuns 0/19 ouderdoms-groep. Baie geluk aan hierdie twee Kwaggas vir die puik prestasie!
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]