)

Rugbyreeks o/15 en o/17 Bastion Hoërskool

Baie geluk aan die volgende seuns wat verkies is tot die 0/15 en 0/17 skolereeks-spanne (die vorige Coke spanne):

0/15
– Juan Ackerman
– Johan du Toit
– Zandre du Toit
– Duan Greyling
– Braam Raath
– Alex Roberts
– Robbie Snyman

0/17
– Bradley Davel
– Riaan de Jager
– Brandon Erasmus
– Tiaan Naude
– Jandre Venter

Mnr Wesley Pretorius, sportorganiseeder by Hoërskool Bastion, is gekies as een van die afrigters vir die 0/17-span.

“Ons is verskriklik trots op hierdie groep seuns,” het Mnr Pretorius gesê. “Hierdie reeks was ñ nuwe uitdaging vir die seuns, en dit was lekker om te sien hoe hulle dit hanteer het. Om soveel van ons seuns in hierdie spanne te sien bewys net dat ons en hulle harde werk beloon word.”

Hierdie spanne sal op die 9de September 2017 teen ñ verteenwoordigende span van Natal in aksie wees.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal