Braaidag, Maandag 25 September 2017, is behoorlik gevier by Bastion Hoërskool. Families het heerlik gebraai en Snotkop het gesorg vir die vermaak. Baie dankie aan almal wat bygedra het daartoe om van die dag ‘n sukses te maak.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










