)

Leerder van Bastion verwerf goud in Judo

Ferdi van den Heever van die Hoërskool Bastion verwerf ‘n goue medalje by die Nasionale ranglys-kompetisie in Oos London die naweek van  25 tot die 27 Augustus 2017.

Die Nasionale ranglys kompetisie is om te bepaal hoeveelste jy as Judoka gelys is op die Nasionale ranglys. Die ranglys bepaal die uitnodigende Judokas vir volgende jaar, wat plaasvind gedurende Januarie en bepaal ook die uitnodiging na die Nastionale proewe wat plaasvind in Februarie.

Ferdi Het eerste plek behaal op die ranglys vir sy groep en gewig.

Baie geluk Ferdi!!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal