Matriekafskeid – Met hierdie matriekafskeid van Hoërskool Bastion bereik die jongmense die einde van hul twaalf jaar lange skoolloopbaan. Hulle betree nou ‘n nuwe tydvak in hulle lewens en daarmee vergesel ons beste wense elkeen van hulle.
Geniet die pragtige foto’s.












Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s voorsien
Become a Sponsor








