Hierdie span is ook deur na die Direkteurstoernooi wat in Oktober plaasvind.
Die span word afgerig deur Me Ela Grobler, en die spanlede is:
– Henru van den Berg
– Nicky Zeevenster
– Michael Lombard
– Cameron Taylor
“Ek is vreeslik trots op hierdie vier seuns. Hulle het so hard geoefen tydens die seisoen en hierdie prestasies bewys dit. Ons sien baie uit na die toernooi in Oktober, en ek glo dat dit net nog ‘n suksesvolle byeenkoms sal wees,” het Me Grobler gesê.
Foto heel bo:
Van Links: Henru van den Berg, Nicky Zeevenster, Michael Lombard, Cameron Taylor & Me Ela Grobler (Afrigter)
(Al vier hierdie seuns is in Graad 10)
FOTO verskaf: Werner Hakkesteeg
STORIE verskaf: Monique Naude