)

Bastion Personeel Presteer!

Mnr. Daniël Scholtz, onderwyser by Bastion, is gekies as voorry afrigter van, onderandere, die Leeus en 20 ander uitnodigingspanne wat teen 2 Franse toerspanne te staan gaan kom.

In September sal Mnr Scholtz betrokke wees by die Sharks akademie-span. Hy is ook aangewys as deel van die keurderspan by die Leeus se skole sewes wat ook tydens September sal plaasvind.

Ons is ongelooflik trots om te kan sê dat Mnr Scholtz deel van Bastion se wenspan is! Baie sterkte met al hierdie aktiwiteite, en ons kan nie wag om jou suksesse te sien nie!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal