)

Leerders van Bastion Hoërskool deel van Leeus uitnodigingspan

Drie leerders van Basion Hoërskool,  het gedurende die vakansie vir die Leeus uitnodigingspan teen die Sharks akademie gespeel.

Dit was ‘n baie goeie geleentheid vir die seuns gewees en ook goeie ondervinding gewees. Was hard gewees maar ook lekker en die seuns het dit baie geniet.

Die seuns was ook in die wolke gewees om in die Leeus te kon speel. Dit het vir hulle regtig abie beteken.

Op die foto bo:

  • Mnr. Daniël Scholtz
    • Jose Dias
    • Rodney Robinson
    • Chandre van den Berg
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal