)

Noordwes-hokkieliga gewen deur seuns hokkiespan van Tokkies

Die o/13A-hokkiespan (seuns) van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, is die Noordwesligawenners.  Hulle het ook by die Noordwes Kampioen van Kampioene Uitdaagbyeenkoms derde geëindig. Baie geluk aan hierdie seuns.

Op die foto bo:

Voor:  Naldo de Jager, Damian Charslund, Antonie Labuschagne, Jadrik Lamprecht.

Middel:  Wian Landman, Brendon Klopper, Retief Esterhuysen, Daniël Fourie, Jack Cameron.

Agter:  Annelize Rostron (organiseerder), Xandré van der Westhuizen, Reinhardt Röntgen, Martin van Onselen, Bernard Kock, Marko Werkman, Piet Wyk (afrigter:  afwesig).

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal