)
TOKKIE SKITTER OP INTERNASIONALE VERHOOG

Bianca Joubert, ‘n gr. 5-leerling van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, het rede om breed te glimlag. Sy het gedurende die Wêreldkampioenskap vir Uitvoerende Kunste in Los Angeles net soveel medaljes verower…

Laerskool Mooirivier se veelsydige seuns deel Sporttrofee

Laerskool Mooirivier het tydens die skool se erkenningsfunksie twee uitmuntende en veelsydige sportseuns bekroon met die sporttrofee. Antonie Labuschagne het hom gedurende sy laaste jaar by Laerskool Mooirivier op vele…

Laerskool Mooirivier leerder presteer perdry

Lana Laubscher Lana Laubscher van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, het onlangs aan SANESA se ‘Core League National Championships’ deelgeneem. Lara het uitstekend presteer, en het uit meer as 1500 deelnemers,…

Laerskool Mooirivier krieketspanne wen Noordwes-liga

O/11A-span:  Voor: Benjamin van Wyk. Middel vlnr: Dewald Coetsee, Vihan Pretorius, Jako Malan (afrigter), Righardt Joubert en Anro Nel. Agter vlnr: Ruan Verster, Nico Jordaan, Nicolas Dreyer, Jahndré Coetzee, Jaden…

Laerskool Mooirivier Dogters o/11A Tennisspan presteer

Voor:  Deané Enslin, Sarien Bartlett (organiseerder) en Daniella Loubser. Agter:  Nicki Tromp en Anke Jacobs. Laerskool Mooirivier se Do/11A-tennisspan is aangewys as die naaswenners van die Noordwesliga. Baie geluk!  …

Laerskool Mooirivier Dogters o13A Tennisspan skitter

Voor vlnr:   Alri Verster, Mari-Louise van Zyl en Taryn Tromp Agter vlnr:  Genna van der Merwe, Jahnie van Zyl en Sarien Bartlett (organiseerder) Laerskool Mooirivier se Do/13A-tennisspan het die Noordwesliga…

Laerskool Mooirivier o/11A Krieketspelers presteer

V.l.n.r. Schalk Coetzee, Vihan Pretorius en Righardt Joubert Drie o/11A-krieketspelers van Laerskool Mooirivier is gekies vir Noordwes se o/11A-stedelike krieketspan.    

Laerskool Mooirivier Krieketspelers in Provinsiale Spanne

Vlnr: Lhuan-dré Pretorius en Jacques Schutte Twee gedugte krieketspelers van Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, Lhuan-dré Pretorius en Jacques Schutte is gekies vir die Noordwes o/13A-Momentum-krieketspan.    

LAERSKOOL MOOIRIVIER SE HUISSPORTGALA

Vlnr: : Victor Scheepers, Alexia Delicado, Joël Kriek en Irma Kotze. Laerskool Mooirivier het op 18 September die jaarlikse huissportgala by die swembad van Girls High gehou.  Die volgende swemmers…

LAERSKOOL MOOIRIVIER SE SLIMKOPPE

V.l.n.r.: Nico Smit, Zietske Brits, Christiaan Krüger en Jhanco de Beer Die volgende leerlinge van Laerskool Mooirivier was gedurende die derde kwartaal die skool se toppresteerders:  Nico Smit (gr. 4),…

TOKKIES WYS FINALE LEERLINGRAAD AAN

Voor vlnr: Emma Fourie, Mari-Louise van Zyl, Bart du Plooy en Joël Kriek Agter vlnr: Elrie Koornhof, Christi-Mari Coetzee, Jacques Schutte en Jhanco de Beer. Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se…

Laerskool Mooirivier skaakspeler in Tshwane A-Skaakspan

Dewald Coetsee, ‘n leerling van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, is gekies vir die Tshwane  A-span wat vanaf 3 tot 7 Januarie 2020 aan die Suid-Afrikaanse Skaakkampioenskap gaan deelneem. Baie geluk,…

MOOIRIVIER WEN NOORDWES DO/9A-TENNISLIGA

Voor vlnr:  Dianie du Preez, Kaylin Kroon en Miné Muller. Agter vlnr:  Chanell Duarte, Sarien Bartlett (afrigter) en Simoné Bezuidenhout. Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, se kleinspan, die Do/9-tennisspan, het die Noordwes-liga…

Laerskool Mooirivier hokkieskeidsregter na Olimpiese Spele

Annelize Rostron van Laerskool Mooirivier, is een van net 2 hokkieskeidsregters wat gekies is om volgende jaar tydens die Olimpiese Spele in Tokyo die fluitjie te blaas.   Baie geluk,…

HOKKIE-TOKKIES WEN DRIE NOORDWES-LIGAS

Voor vlnr:  Marie-Louise van Zyl, Elrie Koornhof, Maarten Jonker, Antonie Labuschagne, Ben Burger en Christiaan Krüger (kapteins van die verskillende spanne) Agter vlnr:  Annelize Rostron (Do/13A-afrigter), Stephan Spamer (So/13A-afrigter), Chrizel…

BESTE REDENAARS BY LAERSKOOL MOOIRIVIER

Voor vlnr:  Millé Lotz (gr. 3), Elanri Pienaar (gr. 2), Ariëlle van Deventer (gr. 2) Middel vlnr:  Leani Jansen van Vuuren (gr. 6), Jacques Schutte (gr. 7), Daniël van Romburgh…

Laerskool Mooirivier onderwysers beloon

Twee van Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, se onderwysers het baie goed presteer in die JB Marks Subdistrik-uitdunne vir die Nasionale Onderwystoekennings. Op 5 September is daar tydens ‘n spoggeleentheid by Die…

TOKKIE PRESTEER BY MATH BUZZ

‘n Gr. 3-leerling van Laerskool Mooirivier, Janke Rabie, het by die Noordwes Wiskunde Olimpiade wat op 31 Augustus in Klerksdorp gehou is, uitstekend presteer. Sy het silwer medalje vir die…

Laerskool Mooirivier leerder presteer in wiskunde

‘n Graad 1-leerling van Laerskool Mooirivier, Nicolene du Preez, het op Saterdag, 31 Augustus aan die Noordwes Math Buzz Wiskunde Olimpiade deelgeneem en die hoogste toekennings ingepalm. Sy spog met…

LAERSKOOL MOOIRIVIER HENGELAAR IN SA-SPAN

Ruhan Joubert, ‘n gr. 7-leerling van Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, is gekies vir die Suid-Afrikaanse o/13A-hengelspan. Die span gaan gedurende die September-vakansie by Bloemhofdam deelneem. Hy is ook gekies vir die Sentraal…

Laerskool Mooirivier o/11 Krieket

Agt o/11 krieketspelers van Laerskool Mooirivier, Benjamin van Wyk, Anro Nel, Vihan Pretorius, Schalk Coetzee, Nico Jordaan, Jahndré Coetzee, Righardt Joubert en Bennet Keet is gekies vir die Potchefstroom Distrik-krieketspanne.…

Laerskool Mooirivier o/12 Krieket

Elf o/12 krieketspelers van Laerskool Mooirivier, Michaél Bell, Renzo Combrinck, Bertus van der Linde, Hanlu du Plessis, Quintus Coetzee, Evan Seddon, Christiaan Krüger, Edrich van Onselen, Reuben Dreyer, Frederik van…

O.13 TOKKIES SLAAN DIE WILGERLATTE

Agt O.13 krieketspelers van Laerskool Mooirivier, JM Visser, Antonie Labuschagne, Jean Groenewald, Lhuan-dré Pretorius, Christoff Nel, Tobias van Dyk, Jacques Schutte, Erick van Eeden, Jhanco de Beer is gekies vir…

LAERSKOOL MOOIRIVIER: ASTROQUIZZ

Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, se gr. 7-span is deur na die tweede rondte van die Astroquizz-kompetisie. Voor: Nicholas Potgieter Agter: Quiné van Graan, Sunél Steyn en Nika Taylor.

TOKKIES SE SENIOR KOOR WEN NAS ATKV-KOORKOMPETISIE

Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, se senior koor het vanjaar vir die derde opeenvolgende keer daarin geslaag om die Nasionale ATKV-Applouskoorkompetisie te wen in die kategorie: Beste meriete Afrikaanse Laerskoolkoor in Suid-Afrika.…

MOOIRIVERRUGBY: TWEE SPANNE WEN NW-LIGA; 4 SPANNE NW-NAASWENNERS

Baie geluk aan die 6 van die 9 rugbyspanne wat in die finale ronde van die Noordwesliga gespeel het. Twee van die spanne het die liga gewen en 4 spanne…

TOKKIES O/13A-NETBALSPAN NAASBESTE IN SA

Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, se o/13A-netbalspan was die Noord-Wes wenners en het daarom op 26 en 27 Julie in Boksburg aan die SA Laerskole Spankompetisie deelgeneem. Die span het deurgedring na…

LAERSKOOL MOOIRIVIER SKAAKSPELERS SKUIF REG

Drie van Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, se skaakspanne het op 26 en 27 Julie in die finale rondte van die Kenneth Kaunda Distrikspankompetisie deelgeneem en baie goed gevaar. Die skool se…

Laerskool Mooirivier o/13 Krietspan skitter by Super 12

Twee krieketsterre van Tokkies het vir die toeskouers en spanlede groot genot verskaf toe hulle honderdtalle met die wilgerlat aangeteken het. Lhuan-dré Pretorius het 139 lopies teen Laerskool Randhart aangeteken…

Laerskool Mooirivier Tennisspelers by Super 12

Laerskool Mooirivier se Do/13-tennisspan het onlangs aan die Super 12-kompetisie deelgeneem en al die spoggerige stadskole soos Menlopark, Constantiapark en Elarduspark gewen. V.l.n.r.: Alri Verster, Taryn Tromp, Mari-Louise van Zyl,…

Laerskool Mooirivier O/11A-Krieketspan by Super 12

Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, se o/11A-krieketspan het gedurende die Julievakansie aan die Super 12-kompetisie deelgeneem en algeheel vyfde geëindig. Daar is egter indiwiduele uitblinkers. Righardt Joubert, ‘n kolwer van formaat, spog…

Laerskool Mooirivier Hoofleiers

Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, het hul hoofleiers vir die derde kwartaal aangewys. Hulle is Rhoné Potgieter, Hesrie van Wyk, Elrie Koornhof, Emma Fourie, Jean Groenewald, Jacques Schutte, Erick van Eeden en…

Laerskool Mooirivier: Gimmies Eisteddfod kategoriewenners

Baie geluk aan Minke Weldon, Jacques Schutte, Chandé Weldon en Gheerde Kempen van Tokkies, Potchefstroom, wat na afloop van Gimmies se Eisteddfod, as laerskool-kategoriewenners aangewys is. Foto: Minke Weldon (drama),…

Laerskool Mooirivier hoofleiers vir 2de kwartaal

Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, het hul hoofleiers verkies wat gedurende die tweede kwartaal voor gaan loop. Voor vlnr: Richan Schoombee, Mari-Louise van Zyl, Ronaldo Duarte en Wian Botha. Agter vlnr: Esnia…

Laerskool Mooirivier o/12 Seuns-hokkiespelers in NW-span

Vyf seuns-hokkiespelers van Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, Inus Visser, Vihan Pretorius, Duyn Lombard, Ewan Willemse en Emihle Gcwabe is gekies vir Noordwes se o/12-Seuns-hokkiespan. Voor vlnr: Inus Visser, Vihan Pretorius en…

MOOIRIVIER SE KLEINTJIES IN O/12-HOKKIESPAN

Vier hokkiespelers van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, Nicola van Schalkwyk, Timari Jonker, Carlie du Plooy en Cara Hulley, is gekies vir Noordwes se o/12-hokkiespan. V.l.n.r. Nicola van Schalkwyk, Timari Jonker,…

Laerskool Mooirivier spelers in Noorwes-hokkiespan

Tokkies van Potchefstroom is trots op Antonie Labuschagne en Maarten Jonker wat gekies vir Noordwes se o/13-seunshokkiespan. Vlnr: Antonie Labuschagne en Maarten Jonker

Laerskool Mooirivier se hokkiebokkies in 0/13 Noordwesspan

Ses van Laerskool Mooirivier se hokkiespelers, Elri Koornhof, Anzel du Plooy, Bridgette Holden-Smith, Mari-Louise van Zyl, Angelique van der Westhuizen en Mia Hills, is gekies vir die O/13-Noordwesspan. Voor vlnr:…

TOKKIES IN O/13-LUIPERD RUGBYSPAN

Vier o/13-rugbyspelers van Laerskool Mooirivier, Ewald Jansen, Ronaldo Duarte, Lhuan-dré Pretorius en Jean Groenewald, is gekies vir die Luiperdspan. Baie geluk manne! Voor vlnr: Ewald Jansen, Ronaldo Duarte. Agter vlnr:…

Laerskool Mooirivier o/12 rugbyspelers in Luiperdspanne

Tokkies is trots op hul vyf o/12-rugbyspelers wat gekies is vir die Luiperdspan. Voor vlnr: Oarabile Tselane, Henré Nel en Thoriso Yumba. Agter vlnr: Kobus Grobbelaar en Hennie Pretorius.

Laerskool Mooirivier in Noordwes-Netbalspanne

Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, is trots op hul leerders, Alexia Delicado, Christi-Mari Coetzee, Angelique van der Westhuizen en Twayn Maartens, wat gekies vir die provinsie se o/12 en o/13-netbalspanne. V.l.n.r. Alexia…

TOKKIES IN NOORDWES-ATLETIEKSPAN

Tien atlete van Laerskool Mooirivier van Potchefstroom nl Lize van Zyl, Elri Koornhof, Martiné van Aswegen, Genna van der Merwe, Christiaan Verster, Twayn Maartens, Jamoré Olivier, Mariné Jacobs, Joël Kriek en…

Laerskool Mooirivier spanredenaars by Super 12

Foto bo: v.l.n.r. Jhanco de Beer, Mariné Jacobs, Shana Strong, Esnia Brits. Sonja Coetzer-Nel, Marianne Nagel en Elizabeth Steenekamp het die span afgerig.   REDENAARS BY DIE SUPER 12-KOMPETISIE (foto…

Laerskool Mooirivier stel hul inskrywingsvorm vir 2020 beskikbaar

Ouers van voornemende leerders by Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, moet asseblief die ingeslote inskrywingsvorm vir 2020 inskrywings voltooi en aan die skool stuur. Klik asseblief op die skakel om die inskrywingsvorm…

TOKKIES IN NOORDWES-ATLETIEKSPAN

Tien atlete van Laerskool Mooirivier van Potchefstroom nl Lize van Zyl, Elri Koornhof, Martiné van Aswegen, Genna van der Merwe, Christiaan Verster, Twayn Maartens, Jamoré Olivier, Mariné Jacobs, Joël Kriek en…

Laerskool Mooirivier Noordwes Laerskole swemkampioen

Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se swemspan het op 1 en 2 Februarie aan die Noordwes Laerskole swemkampioenskap by die Dam Oord deelgeneem en gewen. Die skool het in 2015 laas…

Laerskool Mooirivier atlete presteer op NW-Atletiekkampioenskap

Die Noordwes Atletiekkampioenskap het op Vrydag, 1 Februarie, op die Puk McArthur Stadion plaasgevind. Die Tokkies van Potchefstroom het weereens hulle beste gelewer en verskeie Noordwes-kampioene opgelewer. 1ste Plekke is…

Laerskool Mooirivier-atlete in Kenneth Kaundaspan

Op Vrydag, 22 Februarie het 68 Tokkies van Potchefstroom aan die Kenneth Kaunda Atletiekbyeenkoms deelgeneem. Die Kenneth Kaunda Streek strek vanaf Potchefstroom en sluit die atlete van dorpe soos Ventersdorp,…

MOOIRIVIER SPOG MET SWEMTROFEE

Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se swemmers het tydens die Curro-Swemgala wat op Donderdag, 14 Februarie by Curro in Klerksdorp plaasgevind het, weggestap met die wentrofee. Die Tokkiespan het die byeenkoms…

TOKKIES PRESTEER BY TWEEKAMP

Tydens die Noordwes Tweekamp Kampioenskap wat op 10 Februarie plaasgevind het, is Xandri en Egbert Palmer van Laerskool Mooirivier onderskeidelik gekroon as Junior Victrix en Victor Ludorum.