Baie geluk aan Minke Weldon, Jacques Schutte, Chandé Weldon en Gheerde Kempen van Tokkies, Potchefstroom, wat na afloop van Gimmies se Eisteddfod, as laerskool-kategoriewenners aangewys is.
Foto: Minke Weldon (drama), Jacques Schutte (redenaars), Chandé Weldon (sang) en Gheerde Kempen (fotografie).