Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, het hul hoofleiers vir die derde kwartaal aangewys.
Hulle is Rhoné Potgieter, Hesrie van Wyk, Elrie Koornhof, Emma Fourie, Jean Groenewald, Jacques Schutte, Erick van Eeden en Tiardt Vorster.
Voor vlnr: Rhoné Potgieter, Hesrie van Wyk, Elrie Koornhof en Emma Fourie.
Agter vlnr: Jean Groenewald, Jacques Schutte, Erick van Eeden en Tiardt Vorster.