)

HOËRSKOOL PUNT-NETBAL vs DIE BRANDWAG

Hoërskool Punt, Mosselbaai, se netbalspanne het op Saterdag, 20 Julie, op die Van Riebeeck Stadion, in yskoue reënweer teen die spanne van Die Brandwag van Uitenhage te staan gekom.

Die spanne van Punt het ondanks die weer baie goeie netbal gespeel en die tellings was as volg (Punt se tellings eerste):

14C verloor
14B 13 – 13
14A 17 – 12
16C 11 – 13
16B 35 – 4
16A vs 15A 26 – 14
16A vs 16A 19 – 9
18C vs 18B verloor
1stes 40 – 21

Foto: Winona Huisamen maak reg om nog ‘n doel aan te teken

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal