Dewald Coetsee, ‘n leerling van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, is gekies vir die Tshwane A-span wat vanaf 3 tot 7 Januarie 2020 aan die Suid-Afrikaanse Skaakkampioenskap gaan deelneem.
Baie geluk, Dewald!
Become a Sponsor)

Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers… So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical… Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…