)

KLK Opleidingswerkswinkel by Hoërskool Upington

Mnr. C. Wessels (SBL – Voorsitter) Mnr. G. March (Distriksdirekteur – NKOD), Mnr. H. Esau (Hoof Direkteur – NKOD), Mnr. J. Mapanka (Organiseerder van die Twinning program tussen ZFM en Namibië).

KLK en die Noord Kaap Onderwysdepartement bied, in samewerking met Hoërskool Upington, `n Fisiese Wetenskap Opleidingswerkswinkel aan.

Fisiese Wetenskap onderwysers van die ZFM- en Namakwa-distrik is uitgenooi om die werkswinkel by te woon. ZFM het ook `n Twinning-program met Namibië en as gevolg daarvan is ses onderwysers van die Suide van Namibie ook geidentifiseer om die kursus by te woon. So probeer die NKOD ook ons buurland ondersteun.

Die aanbieder is mnr. Andries Olivier, skrywer van die Fisiese Wetenskaphandboeke wat tans deur die skole gebruik word. Die doelstelling is om Fisiese Wetenskap onderwysers te bemagtig sodat hul hul kennis kan terugploeg in ons kinders. Die kursus word aangebied in HU se Toerismesentrum en duur tot Saterdag.

Wat `n voorreg om dit te kan aanbied. Baie dankie aan KLK vir hul bydrae asook vir die NKOD vir hul betrokkenheid

Mev. A. Kühn, Mnr. H. Esau, Mnr. G. March, Mnr. A. Olivier en Mnr. S. van Huyssteen
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal