)

Uppies Rugbyspelers verteenwoordig provinsie

Van links na regs:  TJ Majiedt, Tumi Masenge, Vrele du Toit en Wihan Hendricks.

Tydens die Junie/Julie vakansie het 16 van Hoërskool Upington se rugbyspelers die provinsie verteenwoordig by verskeie rugbyweke.

Uppies wil hul graag weereens gelukwens met hul prestasies en dat hulle die skool se naam met trots verteenwoordig het. Uppies is baie trots op hierdie spelers en sien uit na hul mooi rugbytoekoms. Die spelers is as volg:

Cravenweek: Diaan Jacobs

Akademieweek: Benno Bezuidenhout, Bradley Gous, Chad Minnaar, Clemens Terblanche en Chebaneam Saal.

Akademieweek Platteland: Michael Wessels

Grant Khomo: TJ Majiedt, Tumi Masenge, Vrele du Toit en Wihan Hendricks

Valkeweek: LJ Kotze, GT Geldenhuys, Geo Engelbrecht en Jaden Fortuin

Tydens die September vakansie vind die provinsiale 7’s ook plaas en wil Uppies graag vir Daylon Beukes gelukwens met sy prestasie.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal