)

TOKKIES SE SENIOR KOOR WEN NAS ATKV-KOORKOMPETISIE

Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, se senior koor het vanjaar vir die derde opeenvolgende keer daarin geslaag om die Nasionale ATKV-Applouskoorkompetisie te wen in die kategorie: Beste meriete Afrikaanse Laerskoolkoor in Suid-Afrika. Die koor het veral lof ontvang vir die beste uitvoering van ? Afrikaanse komposisie en vir sy uitvoering van ? tradisionele Sotho-liedjie.

Die koor het op Woensdag, 24 Julie in die Sand du Plessis Teater in Bloemfontein aan die finaal deelgeneem teen die vyf ander beste laerskoolkore in Suid-Afrika. Die nagenoeg 95 koorlede was ware ambassadeurs vir die skool.

Die koorleier is Esmie Koornhof en die hulpkoorleier en begeleier is Petro Coetzee. Sonja Coetzer-Nel is die reus agter die organisasie van die koorbedrywighede.

Foto bo: Applous Koorkompetisiewenners

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal