Twee krieketsterre van Tokkies het vir die toeskouers en spanlede groot genot verskaf toe hulle honderdtalle met die wilgerlat aangeteken het. Lhuan-dré Pretorius het 139 lopies teen Laerskool Randhart aangeteken en Jacques Schutte het 120 lopies teen Laerskool Randhardt en 130 lopies teen Laerskool Hennopspark gemoker.
Foto: Hier spog hulle met die trofeë wat hulle van die skool ontvang het.