Laerskool Mooirivier se Do/13-tennisspan het onlangs aan die Super 12-kompetisie deelgeneem en al die spoggerige stadskole soos Menlopark, Constantiapark en Elarduspark gewen.
V.l.n.r.: Alri Verster, Taryn Tromp, Mari-Louise van Zyl, Genna van der Merwe en Jahni van Zyl en Sarien Bartlett (organiseerder).