Op Saterdag 20 Julie, het die Erries se o/15A-rugbyspan aan die Mpumalanga Grootskole-finaal deelgeneem.
Die span het te staan gekom teen HoĆ«rskool Piet Retief en geveg om gekroon te word as Mpumalangawenners. Ongelukkig het die Erries met 15 punte teenoor 29 verloor wat EHS se o/15Aās naaswenners maak!
Msizi Hlope en Tiaan Grobler teken elk een drie aan en Wian Swart skop een doelskop en een strafskop oor.
Baie geluk aan die seuns.
EHS is trots op julle!
Foto bo: Mcusi Manana in die lug tydens ān lynstaan