)

Laerskool Mooirivier onderwysers beloon

Twee van Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, se onderwysers het baie goed presteer in die JB Marks Subdistrik-uitdunne vir die Nasionale Onderwystoekennings. Op 5 September is daar tydens ‘n spoggeleentheid by Die Wilgers, ere gebring aan uitmuntende onderwysers.  Elené van Wyk (regs) het ‘n eerste plek behaal in die kategorie Uitmuntendheid in Gr. R-onderrig.  Elené is ‘n onderwyseres by die Mooirivier Rep-en-Roer Kleuterskool. Trishka Longweni (links) het ‘n tweede plek behaal in die kategorie Uitmutendheid in laerskoolonderwys.

Die Tokkies is baie trots op die twee bekwame onderwyseresse.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal