)

HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE VIND GENOT IN FYNER DINGE

Agter: v.l.n.r.: Pieter Marais (skryfkuns: brons), George Coetzee (kuns: goud+), Tiaan Viljoen (gedigte: silwer), Divan Janse van Rensburg (poetry: goud; gedigte: goud; skryfkuns: brons) en SP Keyser (prosa: goud; gedramatiseerde prosa: goud; gedigte: goud).

Voor: v.l.n.r.: Uysie Keyser (tweesang: goud+), Morné Fuls (gedigte: goud), Jan Heyns (gedigte: silwer), Karlo Truter (poetry: goud+, gedigte: goud+) en Tony Dürr (kuns: silwer).

Afwesig: Anro Vermaak (solosang met eie begeleiding: goud+), Ryno Fourie (poetry: goud+; monoloog: goud+), Pietie Groenewoud (gedigte: goud) en Jan-Hendrik Saayman (solosang met eie begeleiding: goud+).

Die Hoër Landbouskool Oakdale bied leerders die geleentheid tot gebalanseerde vaardigheidsontwikkeling.

Daar was een-en-twintig inskrywings vir die jaarlikse RATEM-Eisteddfod. In die drama-afdeling is 5 goud+, 6 goue en 2 silwer sertifikate ontvang. In die musiekafdeling is 3 goud+ sertifikate en 1 goue verwerf. Skryfkuns het 2 brons sertifikate opgelewer en kuns 1 goud+ asook ? silwer sertifikaat.

Drie Oakdalers ontvang ook medalje toekennings vir die beste prestasie in hul afdeling. Karlo Truter kry die medalje vir die beste prestasie in Gedigte seuns graad 8 asook in die klas Poetry Boys grade 8. Ryno Fourie kry die toekenning in die klas Poetry Boys grade 9 asook in die klas Monoloog graad 8 tot 10.

George Coetzee ontvang ‘n medalje toekenning asook die wisseltrofee in die kunsafdeling vir sy kunswerk Karoo Stilte.

 

 

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal