Boodskap van Hoofseun – Hoër Landbouskool Oakdale
Boodskap van Hoofseun. Jannes Snyman, Hoofseun van Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal, het ‘n boodskap aan die leerders van Oakdale. Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/ https://www.oakdale.co.za/ Foto verskaf
Diamantveld Kriekettoernooi – Hoër Landbouskool Oakdale
Diamantveld Kriekettoernooi. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal in die Suid-Kaap het aan die Diamantveld Kriekettoernooi, wat oor vier dae aangebied is, deelgeneem. Donderdag 3 Oktober: Oakdale teen Grey College Vrydag…
Matriekafskeid 2024 – Hoër Landbouskool Oakdale
Matriekafskeid 2024. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal het hul matriekafskeid 2024 gevier met ‘n aand om te onthou onder die sterre. Geniet die foto’s van hierdie pragtige jong mense. Meer…
Toutrek Wêreldkampioenskappe – Hoër Landbouskool Oakdale
Toutrek Wêreldkampioenskappe. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal in die Suid-Kaap, se 560kg Protea-span het ‘n driekuns behaal tydens Toutrek Wêreldkampioenskappe in Mannheim Duitsland. Die 560kg Toutrekspan van die Hoër Landbouskool…
SWD Sewes Rugby – Hoër Landbouskool Oakdale
SWD Sewes Rugby. Sewe rugbyspelers van Hoër Landbouskool Oakdale is ingesluit in die SWD Sewes Rugby o.17 span. Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/ https://www.oakdale.co.za/ Foto’s verskaf
SA Senior Toutrek kampioenskappe – Hoër Landbouskool Oakdale
SA Senior Toutrek kampioenskappe. Tydens die SA Senior Toutrek kampioenskappe, wat op Vrydag 26 en Saterdag 27 Julie plaasgevind het, het Hoër Landbouskool Oakdale se 560kg span uitstekend presteer. Hulle…
Rugby Kaptein – Kurt Coetzee van Hoër Landbouskool Oakdale
Rugby Kaptein. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Kurt Coetzee. Kurt is die 1ste Rugbyspan Kaptein van Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal. Vandag druk…
Eden XCM – Hoër Landbouskool Oakdale
Eden XCM. Hoër Landbouskool Oakdale se fietsryers het die naweek aan die Eden XCM#3 en XCO#2 deelgeneem in Stilbaai, Suid-Kaap. Uitslae behaal: 20 April, XCM – 40km : 21 April,…
Junior SA Toutrek Kampioenskappe – Hoër Landbouskool Oakdale
Junior SA Toutrek Kampioenskappe. Hoër Landbouskool Oakdale se Bulle het die afgelope naweek aan die Junior SA Toutrek Kampioenskappe in Kimberley deelgeneem. Hulle het weereens bewys dat harde werk beloon…
Interskole Krieket – Hoër Landbouskool Oakdale vs Boland Landbou
Interskole Krieket. Verskeie krieket spanne van Hoër Landbouskool Oakdale het tydens Interskole krieket wedstryde kragte gemeet teen die spanne van Hoër Landbouskool Boland in die Paarl. Eerste Krieketspanne Oakdale verloor…
Riversdal Jeugskou – Hoër Landbouskool Oakdale
Riversdal Jeugskou. Die Oakdale Bulle het op 15 Februarie aan die jaarlikse Riversdal Jeugskou deelgeneem. Uitslae behaal van Oakdale Landbouskool leerders as volg: Vleisbees Senior Vleisbees Junior Suiwelbees Senior Suiwelbees…
Hoofseun 2024 – Hoër Landbouskool Oakdale
Hoofseun 2024. In ons reeks oor Hoofseun 2024, gesels Schools That Rock vandag ook met die Hoofseun van Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal, Kurt Coetzee. Kurt, vertel ons meer van jouself…
Tweekamp – Hoër Landbouskool Oakdale
Tweekamp. Dit was met groot opgewondenheid het die tweekamp atlete op Dinsdag, 23 Januarie 2024 na Oudtshoorn vertrek om aan die Eden-proewe deel te neem. Tydens hierdie byeenkoms kon atlete…
Toutrek – Hoër Landbouskool Oakdale weer beste in die wêreld
Toutrek. Vir die tweede agtereenvolgende jaar het Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal, as die land se Proteaspan die 560 kg-afdeling vir in die kategorie vir Toutrek Junior Mans in Switserland…
Skolerugby – Paul Roos Gimnasium vs Oakdale Landbouskool
Skolerugby. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal het Saterdag, 22 Julie, besoek afgelê by Paul Roos Gimnasium se Markötter Sportkompleks. Dit was vir ‘n skoot gesonde skolerugby kompetisie op die rugbyveld…
Skole Rugby – Hoër Landbouskool Oakdale vs Outeniqua
Skole Rugby. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal se rugbyspanne het in skole rugby wedstryde kragte gemeet teen Hoërskool Outeniqua in George. Die uitslae was as volg: Puntemakers 0/19A-span: Oakdale: (14)…
Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met Marco Steyn
Rugby Kapteins. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Marco Steyn. Marco is die 1ste rugbyspan kaptein van Hoër Landbouskool Oakdale, Riversdal, in die Suid-Kaap. Marco…
Hoofleier 2023 – Schools That Rock gesels met Marco Steyn
Hoofleier 2023. In ons reeks oor skole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met Marco Steyn. Marco, Adjunk-hoofseun van Hoër Landbouskool Oakdale vir 2023, vertel ons meer van…
Hoofseuns 2023 – Schools That Rock gesels met Zandré Conradie
Hoofseuns 2023. In ons reeks oor skole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met Zandré Conradie. Zandré, Hoofseun van Hoër Landbouskool Oakdale vir 2023, vertel ons meer…
Matrieks 2022 Uitstapdag – Hoër Landbouskool Oakdale
Matrieks 2022 Uitstapdag. En daar kom vyf jaar van bloed, sweet, lag en onvergeetlike herinneringe tot ‘n einde met die Matrieks 2022 uitstapdag. Hoër Landbouskool Oakdale, Riversdal, se matrieks is…
Prysuitdeling – Hoër Landbouskool Oakdale Erkenningsgeleentheid 2022
Prysuitdeling. Die jaarlikse erkenningsgeleentheid en prysuitdeling van die Hoër Landbouskool Oakdale is op 13 Oktober in die Burgersentrum, Riversdal, aangebied. Dit was weereens ‘n spoggeleentheid waartydens leerders se gawes en…
Interskole Rugby 2022 – Hoër Landbouskool Oakdale vs Boland Landbou
Interskole Rugby 2022. Die volgende rugby uitslae tydens die interskole Rugby 2022 byeenkoms tussen die twee landbou skole Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal en Hoër Landbouskool Boland in die Paarl.…
Agriculture in Western Cape – Agriculture is growing in the Western Cape
Agriculture in Western Cape. The Western Cape Minister of Agriculture, Ivan Meyer, is very proud of Oakdale Agricultural School in Riversdale. “Agriculture is growing in this provice and we will…
SA O.18A Rugbyspan – Landbouskool Oakdale se Marco Conradie in span
SA o.18A Rugbyspan. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal, het bekendgemaak dat Marco Conradie, oftewel Tjoeps, ingesluit is in die SA O.18A Rugbyspan. Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za https://www.oakdale.co.za/ Foto verskaf
Schools That Rock gesels met Wian Beetge, Onderhoofseun van Hoër Landbouskool Oakdale
Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Wian Beetge, Onderhoofseun van Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons…
Schools That Rock gesels met Zander Raubenheimer, Hoofseun van Hoër Landbouskool Oakdale, Riversdal
Schools That Rock vra ‘n paar vrae aan Zander Raubenheimer, Hoofseun van Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land?…
Hoër Landbouskool Oakdale O.16A Rugbyspan kry borg
Mass Hire wat Stilbaai en omliggende areas bedien, is een van Oakdale o.16 A-rugbyspan se borge wat hulle gedurende 2020 ondersteun. Mass Hire het die span toegerus met wedstrydbroekies. Oakdale…
Hoër Landbouskool Oakdale Krieketkaptein 100 n.u.n.
Kaylim Cordier Kaylim Cordier, van die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal, het in 2016 op die plaas aangekom met ’n tas vol drome en verwagtinge. Hy het egter gou besef…
OAKDALE-TOUTREK MAAK GESKIEDENIS
Oakdale 520 kg A-span wen Goud Agter: v.l.n.r.: JW Wessels, Rohan van Rooyen, Benjamin Herbert, Jaco van Deventer en Piet Lourens (afrigter). Voor: v.l.n.r.: **Guillaume Nel, Nic Meyer, MJ Marais,…
SPOG KAALVOETRUGBY BY OAKDALE
Die spankapteins van die onderskeie laerskole wat aan vanjaar se toernooi deelgeneem het. Agter: v.l.n.r.: Gordonsbaai, Table View, Panorama, Outeniqua, Jefferysbaai, Hendrik Louw, Lochnerhof, Hartenbos en Worcester Primêr. Voor: v.l.n.r.:…
Hoër Landbouskool Oakdale, warm harte vir Downsindroom
Die Downsindroom Vereniging se Fietsry-vir-fondse-span is vanjaar besig met hulle 20ste fietstoer. Oakdale is jaarliks een van hul gunstelingbesoekpunte en vanjaar was geen uitsondering nie. “Ek kan met alle eerlikheid…
OAKDALE ATLETE PRESTEER IN DIE PAARL
Die Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal het met sewe-en-dertig atlete aan die uitnodigingsbyeenkoms van Hoër Jongenskool Paarl op Donderdag 23 Januarie deelgeneem. Deelnemende skole was Paul Roos Gimnasium, Hoër Jongenskool…
‘N TOONBEELD VAN OAKDALERSKAP
Die 2020 graad 8-klas van die Hoër Landbouskool Oakdale het op Maandag 27 Januarie tydens ? amptelike saalgeleentheid hulle baadjies ontvang. Tydens hierdie geleentheid word die tradisie van trots en…
Oakdaler woon Burger Jeugleierskonferensie by
Zander Raubenheimer Zander Raubenheimer, Hoofseun van die Hoër Landbouskoool Oakdale was een van vyftig hoofleiers wat die Burger Jeugleierskonferensie vanaf 6 – 12 Desember 2019 in Kaapstad bygewoon het. Volgens…
Oakdaler vereer as een van Top presteerders
Henk Smit Tydens die Wes-Kaap 2019 Nasionale Seniorsertifikaat toekenningseremonie, aangebied deur die Premier van die Wes-Kaap, mnr. Alan Winde en die Minister van Onderwys in die Wes-Kaap, mev Debbie Schäfer,…
OAKDALERS BYT VAS IN VASBYT
Agter: v.l.n.r: Deon Horne, Jurie Groenewald, Jandré Jordaan, Rudolph van Dyk, Nico de Jager en Ajay Oelofsen. Voor v.l.n.r: Wian Jonck en Pierre Fourie. Sewe leerders van die Hoër Landbouskool…
Trans Agulhas Uitdaagvaart 2019/20
V.l.n.r.: Jaco en Jean van Deventer. Jaco van Deventer, graad 12-leerder van Hoër Landbouskool Oakdale, en sy pa, Jean van Deventer, het die Trans Agulhas Uitdaagvaart, vanaf 28 Desember 2019…
‘n Nuwe verwagting en Avontuur vir Oakdalers
Oakdale Graad 8’s ‘n Groep van 100 graad 8 Oakdale-leerders het hulle met aanvang van die 2020 skooljaar aangemeld vir ‘n opwindende vyf jaar vol verwagting en avontuurbelewenisse. Leerders kom…
Oakdale leerder presteer by Attakwas Extreme Bergfietswedren
Foto: Oakdale Attakwas Extreme ,regs: Nico Bester Op Saterdag, 18 Januarie 2020, het 5 van Hoër Landbouskool Oakdale se leerders aan die Attakwas Mini bergfietswedren deelgeneem. Hierdie wedren vind plaas…
Oakdale kolwers byt vas
Oakdale se o.15 A-span. Agter: v.l.n.r.: Daandré Blignaut, Gert Kotzé, Reinhardt Russouw, Stiaan Venter, Arend Blom, Dylan Morkel en Terbalnche du Plessis. Middel: v.l.n.r.: Zandré Conradie, Hennie Otto, Francois…
OAKDALE ATLETE PRESTEER
Die seuns behaal eersteplekke in hulle onderskeie items. Agter: v.l.n.r.: Hennie du Plessis (S.16: spiesgooi met ? afstand van 63.09 m), Markus Viljoen (S.15: 1 500 m in ? tyd van…
OAKDALE-TENNISSPAN WYS STAAL
Agter: v.l.n.r.: Jan Heyns, Johan Lamprecht, mnre. Wimpie Helmand, Frans Marais, Martin en Michael Mostert. Voor: v.l.n.r.: Pieter Marias, Elkan Willemse, Jacobus Esterhuyse en Emilio Silva. Die o.19 A-tennisspan van…
OAKDALE ERKEN LEERDERPRESTASIES
Oakdale Spesiale Toekennings Agter: v.l.n.r.: Sybrand R van Dyk (OABS-Development toekenning: beste prestasie in LBP gr. 12 en US-landboustudiebeurs), Gustav en Henk Smit (Stefan Marais-trofee: uitnemendheid oor ? breë front)…
Hoër Landbou Skool Oakdale maak hul VRL bekend
Agter: v.l.n.r.: Jesse Adams, Neil Francis, Armandt Baard en Henu Pretorius. Derde ry: v.l.n.r.: Pieter Marais, Elkan Willemse, Tino Singe, Christie van Greunen, Daniël van Niekerk en Kobus J van…
OAKDALE ATLETE NEEM DEEL IN BLOEMFONTEIN
Agter v.l.n.r.: Righardt Stander, Niel Engelbrecht, Dirco Louw, Philip Kleynhans, Corné Rahl, Marnitz Mellet, Roann Joubert, Gino de Witt, Hennie du Plessis en Petri Steyn. Voor v.l.n.r.: Jared Erasmus, JL…
OAKDALE SE 7’s BLITSE PRONK IN DIE PAARL
Oakdale se o.17 sewes-span Agter: v.l.n.r.: Enrique Arendse, Matthew Stephens (SWD), Neil Francis (spanbestuurder), Philip Kleynhans (SWD), Jan-Hendrik Louw, Tiaan Niehaus, Elkan Willemse, Morné Els (SWD) en Tino Singe (SWD).…
HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE VIND GENOT IN FYNER DINGE
Agter: v.l.n.r.: Pieter Marais (skryfkuns: brons), George Coetzee (kuns: goud+), Tiaan Viljoen (gedigte: silwer), Divan Janse van Rensburg (poetry: goud; gedigte: goud; skryfkuns: brons) en SP Keyser (prosa: goud; gedramatiseerde…
OAKDALE ONDERSTEUNERSKLUB WOEKER
Die jaarlikse Vleesbaai 4×4 wat deur die Hoër Landbouskool Oakdale se Ondersteunsklub aangebied word, was weer vanjaar speelgenot oor die sandduine. Vyf-en-veertig voertuig eienaars is op humoristiese wyse uitgedaag om…
OAKDALERS BLINK UIT BY 7’S-RUGBY-TOERNOOIE
Oakdale se o.17-span wen die 7’s-toernooi! Agter: v.l.n.r.: Mnr. Adriaan Jansen (afrigter), Neil Francis (spanbestuurder), Elkan Willemse, Morné Els, Philip Kleynhans, Enrique Arendse, mnr. Malan du Plessis (afrigter) en Jan-Hendrik…