)

Trans Agulhas Uitdaagvaart 2019/20

V.l.n.r.: Jaco en Jean van Deventer.

Jaco van Deventer, graad 12-leerder van Hoër Landbouskool Oakdale, en sy pa, Jean van Deventer, het die Trans Agulhas Uitdaagvaart, vanaf 28 Desember 2019 tot 1 Januarie 2020, aangepak.

Hierdie wedvaart word oor ‘n afstand van ongeveer 188 km in rubberbote afgelê, vanaf Plettenbergbaai tot Gordonsbaai. 37 Bote het ingeskryf, waarvan slegs 26 die wedvaart voltooi het.

Daar was 8 bote in die klas waarin Jaco en sy pa deelgeneem het. Hulle behaal ‘n algehele 3de plek en eindig 2de in die klas:  Koning van die Branders.

Hierdie wedvaart staan algemeen bekend as: The Toughest Inflatable Boat Race in the world.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal