)

OAKDALERS BYT VAS IN VASBYT

Agter: v.l.n.r: Deon Horne, Jurie Groenewald, Jandré Jordaan, Rudolph van Dyk, Nico de Jager en Ajay Oelofsen.

Voor v.l.n.r: Wian Jonck en Pierre Fourie.

Sewe leerders van die Hoër Landbouskool Oakdale was vanaf 2 – 18 Januarie 2020 deel van ? groep van 37 leerders wat die Kalahari Vasbyt onder leiding van Mnr. Andries Erwee meegemaak het. Tydens die Vasbyt word deursettingsvermoë, spanwerk, geloof, leierskap en integriteit baie sterk bevorder.  Afgesien van bungee jumping en white water rafting in die Zambezirivier het die groep ook ? roetemars van 54 km met sukses afgelê. Die Kalahari Vasbyt, wat in Botswana aangebied word, is ? gesogte item op die Oakdalers se jaarprogram. Dis hier waar hulle baie meer van hulself ontdek.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal