)

Oakdaler vereer as een van Top presteerders

Henk Smit

Tydens die Wes-Kaap 2019 Nasionale Seniorsertifikaat toekenningseremonie, aangebied deur die Premier van die Wes-Kaap, mnr. Alan Winde en die Minister van Onderwys in die Wes-Kaap, mev Debbie Schäfer, is toekennings aan die Top presteerders en presterende skole in die Wes-Kaap oorhandig.

Henk Smit, graad 12-leerder van die Hoër Landbouskool Oakdale, is vereer as een van die top presteerders op die merietelys van die Wes-Kaap. Oakdale is besonder trots op Henk se prestasie. Afgesien van die feit dat hy 94,6% gemiddeld met 9 onderskeidings behaal het, was Henk ook gedurende sy skoolloopbaan ‘n puik tennisspeler en leier.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal