Oakdale Graad 8’s
‘n Groep van 100 graad 8 Oakdale-leerders het hulle met aanvang van die 2020 skooljaar aangemeld vir ‘n opwindende vyf jaar vol verwagting en avontuurbelewenisse. Leerders kom van reg oor die Wes-Kaap en het reeds kennis met die trotse karakter van die skool gemaak.