)

Oakdale leerder presteer by Attakwas Extreme Bergfietswedren

Foto: Oakdale Attakwas Extreme ,regs: Nico Bester

Op Saterdag, 18 Januarie 2020, het 5 van Hoër Landbouskool Oakdale se leerders aan die Attakwas Mini bergfietswedren deelgeneem. Hierdie wedren vind plaas in die omgewing van Groot Brakrivier oor ‘n afstand van 52 km en die Outeniquaberge maak seker dat fietsryers nie een vervelige oomblik beleef nie.

Nico Bester het besonder goed gevaar en eindig algeheel tweede. Vanjaar se wedren was baie uitdagend, met ekstreme weersomstandighede wat gesorg het vir groot pret deur water- en modderpoele.

Die uitslae van die Oakdale seuns was as volg:

2de: Nico Bester

25ste: Sebastian Strydom

50ste: Kobus Scheepers

65ste: Jaco de Wet

91ste: Michiel Heroldt

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal