)

‘N TOONBEELD VAN OAKDALERSKAP

Die 2020 graad 8-klas van die Hoër Landbouskool Oakdale het op Maandag 27 Januarie tydens ? amptelike saalgeleentheid hulle baadjies ontvang. Tydens hierdie geleentheid word die tradisie van trots en verbintenis aan die waardes van die Hoër Landbouskool Oakdale bevestig. Die oorhandiging van die baadjie deur die graad 12-leerders aan die graad 8’s, bevestig ook die verantwoordelikheid van mentorskap by die senior leerders.

Die volgende waardes dien as interne kompas vir die daaglikse lewe van die Oakdalers: Eerlikheid, Netheid, Respek, Geloof, Hoflikheid, Toewyding en Integriteit.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal