)

Hoër Landbouskool Oakdale, warm harte vir Downsindroom

Die Downsindroom Vereniging se Fietsry-vir-fondse-span is vanjaar besig met hulle 20ste fietstoer.

Oakdale is jaarliks een van hul gunstelingbesoekpunte en vanjaar was geen uitsondering nie. “Ek kan met alle eerlikheid sê dat ons wegspring by Oakdale beslis vir ons ‘n hoogtepunt is. Die skool is so pragtig en die ontvangs altyd vriendelik en daai wonderlike kinders – mens kan hulle respek vir mekaar en ander sien en beleef, “ volgens me. Tineke Ganz-Malan, Downsindroom-vereniging bestuurder.

Die Oakdale-orkes het ‘n spesiale optrede gereël en gesorg dat die “sing” weer terug in die fietsryers se speke kom! Die Oakdalers het vanjaar ‘n bedrag van R3 000 tot die fonds bygedra.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal