)

SPOG KAALVOETRUGBY BY OAKDALE

Die spankapteins van die onderskeie laerskole wat aan vanjaar se toernooi deelgeneem het.

Agter: v.l.n.r.: Gordonsbaai, Table View, Panorama, Outeniqua, Jefferysbaai, Hendrik Louw, Lochnerhof, Hartenbos en Worcester Primêr.

Voor: v.l.n.r.: Bertie Barnard, Park, Volschenk, Wesbank, Totius, Blanco, De Kuilen en Overberg.

Afwesig: Stellenbosch.

(Foto verskaf)

Hoërskool Oakdale, Riversdal, het 19 laerskole se o.13-spanne vanuit die Wes-, Suid- en Oos-Kaap het op 6 en 7 Maart, tydens die Oakdale-Triomf o.13-rugbytoernooi, genooi om kragte gemeet. Elke skool het drie verkorte wedstryde, waar geen doel- en strafskoppe toegelaat is nie, gespeel. Die toernooi bied die ideale geleentheid om spankombinasies te toets en kragte teen skole uit ander streke te meet.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal