Diamantveld Kriekettoernooi. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal in die Suid-Kaap het aan die Diamantveld Kriekettoernooi, wat oor vier dae aangebied is, deelgeneem.
Donderdag 3 Oktober: Oakdale teen Grey College
- Oakdale kolf eerste en teken 110/ 8 aan in 20 beurte.
- Grey College teken 115/3 aan en wen die wedstryd met 7 paaltjies.
Vrydag 4 Oktober: Oakdale teen Hoërskool Kalahari
- Hoërskool Kalahari kolf eerste en teken 91/10 aan.
- Beste kolwer: Jannes Snyman neem 3 paaltjies vir 2 lopies in 1.3 boulbeurte.
- Oakdale teken 92/2 aan in 10 boulbeurte.
- Beste Bouler: Adriaan van der Merwe met 36 lopies.
- Oakdale wen met 8 paaltjies.
Saterdag 5 Oktober: Oakdale teen Paul Roos Gimnasium
- Oakdale kolf eerste en teken 61/10 aan.
- Paul Roos Gimnasium teken 63/1 aan.
- Paul Roos Gimnasium wen met 9 paaltjies.
Sondag 6 Oktober: Oakdale teen Nelspruit Hoërskool
- Nelspruit kolf eerste en teken 134/6 aan.
- Beste Bouwler: Rico Ferreira neem 2 paaltjies vir 22 lopies in 4 boulbeurte.
- Oakdale teken 135/7 aan in 19 beurte.
- Beste Kolwer: Rico Ferreira teken 54 lopies aan.
- Oakdale wen die wedstryd met 3 paaltjies.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








