Heart Health

Grey/ Oranje Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Fichardtpark

Grey/ Oranje Atletiekbyeenkoms. Gedurende die afgelope naweek het die atletiekspan van Hoërskool Fichardtparkin die A-Afdeling, saam ander prominente atletiekskole, aan dié atletiekbyeenkoms deelgeneem. Skole teen wie die Fichies kompeteer het is onder andere Hoërskool Menlopark, Helpmekaar Kollege, Paarl Boys High, Grey Kollege, Sekondêre Meisieskool Oranje, Hoërskool Kemptonpark, Hoërskool Klerksdorp, Paul Roos Gimnasium en King Edward VII School.

Die Fichie atlete het die volgende medaljes verower:

𝗚𝗼𝘂𝗱

  • Mari Truter D16 – 400m
  • Judy Watson D17 – Diskus. Judy verdien ook ‘n spesiale medalje (900 punte of meer).
  • D19-Spiesgooi
  • Aidan Britz S16-Hamergooi
  • Matthew Durow S17-Hamergooi. Matthew verdien ook ‘n spesiale medalje (900 punte of meer).

𝗦𝗶𝗹𝘄𝗲𝗿

  • Dioné van Deventer D14- Hamergooi
  • FT Fick S15- Hamergooi
  • Matthew Valentine S16- 200m
  • Ruan Kriel S17- Hamergooi

𝗕𝗿𝗼𝗻𝘀

  • Ineke Bezuidenhout D14-Hamergooi
  • Miike van der Merwe D17- Hamergooi
  • Duaney van Wyk D17-3000m
  • Judy Watson D17 – Gewigstoot
  • Monzellé du Toit D19- 200m, 100mH
  • Aflos D19
  • Dian Visagie S16- Hamergooi
  • Malan v Rensburg S17- Hamergooi
  • Aflos S17

𝗩𝗶𝗲𝗿𝗱𝗲 plekke behaal

  • Valri van Heerden D15- Hamergooi
  • Chané du Toit D16- Hamergooi
  • Mari Truter D16- 200m
  • Chané Steyn D17- Spiesgooi

𝗩𝘆𝗳𝗱𝗲 plekke behaal

  • Chrismarie Weilbach D15- Hamergooi
  • Zané van Heerden D17- Hamergooi
  • Matthew Valentine S16- 100m
  • Andrick Joubert S17- Verspring

𝗦𝗲𝘀𝗱𝗲 plekke behaal

  • Alwyn Olivier S17- 200m
  • JC van der Linde S17- Spiesgooi,Gewigstoot

Fichies dogters eindig algeheel 7de en die seuns eindig algeheel 11de.

Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – My mouth speaks praise with joy on my lips. Psalms 63: 6-8 Gedagte vir die Week – Soos elke keer wanneer ek u goeie gawes…

Western Cape Coastal-netbalspanne – Hoërskool Jan van Riebeeck

Western Cape Coastal-netbalspanne. 🌟 Hoërskool Jan van Riebeeck drie uitblinkers in netbal! Die harte klop met trots by Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad. Drie van die skool se talentvolle…

Leave a Reply

You Missed

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Western Cape Coastal-netbalspanne – Hoërskool Jan van Riebeeck

Western Cape Coastal-netbalspanne – Hoërskool Jan van Riebeeck

4th African Youth Games – St Andrew’s College outstanding

4th African Youth Games – St Andrew’s College outstanding

Vrystaat Swemkampioenskappe – Hoërskool SPS Brandfort

Vrystaat Swemkampioenskappe – Hoërskool SPS Brandfort

FSA Exchange Programme – Collegiate Girls’ High School exciting

FSA Exchange Programme – Collegiate Girls’ High School exciting

Gauteng-krieketspanne – Hoërskool Linden blink uit

Gauteng-krieketspanne – Hoërskool Linden blink uit