)
JF-JP Botha Atletiekbyeenkoms 2025 – Hoërskool Fichardtpark

JF-JP Botha Atletiekbyeenkoms 2025. 🏆 Hoërskool Fichardtpark skitter by die JF-JP Botha Atletiekbyeenkoms 2025! Hoërskool Fichardtpark se atlete het hul merk gemaak met ’n indrukwekkende vertoning en ’n rits medaljes…

Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap -Hoërskool Fichardtpark

Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap. Hoërskool Fichardtpark se atlete het uitstekend presteer by Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap 2025. Hoërskool Fichardtpark het ‘n algehele 4de plek, onder die gemengde skole (skole met seuns en…

JF/JP Botha Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Fichardtpark

JF/JP Botha Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Fichardtpark se atlete het beslis hul staal gewys by die JF/JP Botha Atletiekbyeenkoms. Prestasies behaal Goue medaljes ontvang: 𝗦𝗶𝗹𝘄𝗲𝗿 𝗺𝗲𝗱𝗮𝗹𝗷𝗲s ontvang: 𝗕𝗿𝗼𝗻𝘀 𝗺𝗲𝗱𝗮𝗹𝗷𝗲s ontvang: 𝗩𝗶𝗲𝗿𝗱𝗲 plek…

NWU Top 30 Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Fichardtpark skitter

NWU Top 30 Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, het as algehele wenners by die NWU Top 30 atletiekbyeenkoms in die C-Afdeling geëindig. 𝗗𝗔𝗚 𝟭 𝗗𝗔𝗚 𝟮 𝗗𝗔𝗚 𝟯 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Grey/ Oranje Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Fichardtpark

Grey/ Oranje Atletiekbyeenkoms. Gedurende die afgelope naweek het die atletiekspan van Hoërskool Fichardtparkin die A-Afdeling, saam ander prominente atletiekskole, aan dié atletiekbyeenkoms deelgeneem. Skole teen wie die Fichies kompeteer het…

Nasionale Netbal Bokkieweek – Hoërskool Fichardtpark

Nasionale Netbal Bokkieweek. Dioné van Deventer, 0.14 netbalspeler van Hoërskool Fichardtpark, neem tans deel aan die Nasionale Netbal Bokkieweek. Hierdie toernooi vind in Kaapstad plaas en duur tot Saterdag, 21…