)

Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap -Hoërskool Fichardtpark

Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap. Hoërskool Fichardtpark se atlete het uitstekend presteer by Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap 2025.

Hoërskool Fichardtpark het ‘n algehele 4de plek, onder die gemengde skole (skole met seuns en dogters), by die Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskappe behaal. Hierdie posisie word bepaal op grond van die hoeveelheid medaljes verwerf. Fichies atlete het 24 medaljes verower.

  • 11 Goud
  • 7 Silwer
  • 6 Brons

185 skole het aan die Atletiekkampioenskappe deelgeneem. Fichies het 6 atlete onder die top 50 presteerders opgelewer:

Beste prestasie van die dag:

  • 1ste Matthew Durow Hamergooi S/019 68,07m 990 punte
  • 14de Judy Watson Diskus D/019 47,62m 948 punte
  • 16de Mari Truter 400mH D/017 61sek 943 punte
  • 25ste Ruan Kriel Hamergooi S/019 55,62m 925 punte
  • 44ste Liane Kruger Gewigstoot D/014 12,03m 907 punte
  • 48ste Mieke van der Merwe Hamergooi D/019 44,36m 903 punte

Prestasies behaal:

Goud

  • Zia Groenewald D14 Hamergooi
  • Liane Kruger D14 Gewigstoot
  • Mari Truter D17 400m Hekkies
  • Judy Watson D19 Gewigstoot,Diskus(Rekord)
  • Miike van der Merwe D19 Hamergooi
  • Boela Kruger S17 Gewigstoot,Diskus
  • Matthew Valentine S17 400m,200m
  • Matthew Durow S19 Hamergooi

Silwer

  • Zia Groenewald D14 Diskus,Gewigstoot
  • Mari Truter D17 100m
  • FT Fick S16 Hamergooi
  • Matthew Valentine S17 100m
  • Aidan Britz S17 Hamergooi
  • Ruan Kriel S19 Hamergooi

Brons

  • Dioné van Deventer D15 Hamergooi
  • Zané van Heerden D19 Hamergooi
  • Chané Steyn D19 Spiesgooi
  • FT Fick S16 Verspring
  • Rikard Roberts S16 Hamergooi
  • Malan van Rensburg S19 Hamergooi

Vierde

  • Meandri Rautenbach D14 Hamergooi
  • Liané Kruger D14 Diskus
  • Chanelle de Beer D17 Diskus
  • Mushi Tloubatla S14 200m
  • Komal Joory S15 Driesprong
  • Justen Genade S15 Spiesgooi
  • Guiteau Petrus S16 200m
  • JC van der Linde S19 Diskus,Gewigstoot

Vyfde

  • Mikayla Haindl D15 Hoogspring
  • Chané du Toit D17 Hamergooi
  • Aidan Britz S17 Gewigstoot

Sesde

  • Leandri Nicholson D17 Hamergooi
  • Elandri Lamprecht D14 Hamergooi
  • Alwyn Olivier S19 200m

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal