Provinsiale Rugbyspanne 2025 – HoĆ«rskool Fichardtpark
Provinsiale Rugbyspanne 2025. HoĆ«rskool Fichardtpark is trots op die derrtien rugbyspelers wat in verskeie Provinsiale rugbyspanne ingesluit is. Vrystaat o.17 Arendespan Grant Khomo Akademieweek Cravenweek Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za…
ASA Skole Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark
ASA Skole Atletiekkampioenskappe. Harde werk deur Fichies atlete is verseker tydens die ASA Skole Atletiekkampioenskappe oor die afgelope paar dae beloon. ‘n Spesiale geluk aan die volgende uitsonderlike prestasies: Lees…
Vrystaat Hoƫrskole Atletiekkampioenskap -Hoƫrskool Fichardtpark
Vrystaat HoĆ«rskole Atletiekkampioenskap. HoĆ«rskool Fichardtpark se atlete het uitstekend presteer by Vrystaat HoĆ«rskole Atletiekkampioenskap 2025. HoĆ«rskool Fichardtpark het ‘n algehele 4de plek, onder die gemengde skole (skole met seuns en…
PPL Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark
PPL Atletiekkampioenskappe. ‘n Aantal atlete van HoĆ«rskool Fichardtpark het aan die PPL Atletiekkampioenskappe deelgeneem en baie goed presteer. Prestasies behaal: Goue medaljes ontvang: Silwer medaljes ontvang: Brons medalje ontvang: Lees…
Wildeklawer Top 14 Atletiek – HoĆ«rskool Fichardtpark presteer
Wildeklawer Top 14 Atletiek. Atlete wat aan die Wildeklawer Top 14 Atletiek TUT-byeenkoms in Pretoria deelgeneem het! Fichies het algeheel derde in hul afdeling geĆ«indig en 12 medaljes huis toe…
JF/JP Botha Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Fichardtpark
JF/JP Botha Atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Fichardtpark se atlete het beslis hul staal gewys by die JF/JP Botha Atletiekbyeenkoms. Prestasies behaal Goue medaljes ontvang: š¦š¶š¹šš²šæ šŗš²š±š®š¹š·š²s ontvang: ššæš¼š»š šŗš²š±š®š¹š·š²s ontvang: š©š¶š²šæš±š² plek…
Grey/ Oranje Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Fichardtpark
Grey/ Oranje Atletiekbyeenkoms. Gedurende die afgelope naweek het die atletiekspan van HoĆ«rskool Fichardtparkin die A-Afdeling, saam ander prominente atletiekskole, aan diĆ© atletiekbyeenkoms deelgeneem. Skole teen wie die Fichies kompeteer het…















