Provinsiale Rugbyspanne 2025. Hoërskool Fichardtpark is trots op die derrtien rugbyspelers wat in verskeie Provinsiale rugbyspanne ingesluit is.
Vrystaat o.17
- Dian Visagie
- Dillon Louw
- Matthew Valentine
- Zé Mathese
- Ofentse Theko
Arendespan
- Divan Maartens
- JM Rensburg
Grant Khomo
- Abrie Von Willing
- Rayhaan Usman
Akademieweek
- Josh Nelson
- Junior Tutoti
Cravenweek
- Unathi Ntuli
- Bukho Mlali


Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










