)

ASA Skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark

ASA Skole Atletiekkampioenskappe. Harde werk deur Fichies atlete is verseker tydens die ASA Skole Atletiekkampioenskappe oor die afgelope paar dae beloon. ‘n Spesiale geluk aan die volgende uitsonderlike prestasies:

  • Judy Watson verower ‘n goue medalje in die Dogters 0.19 Diskus-item. Sy het ‘n afstand van 49.42m behaal.
  • Matthew Durow verower ook ‘n goue medalje in die Hamergooi vir Seuns 0.19 met ‘n afstand van 65.19m
  • Matthew Valentine verower ‘n brons medalje in die 200m Seuns 0.17 asook ‘n brons medalje in die 1000m Medley Aflosspan. Matthew wen ook ‘n goue medalje as lid van die Vrystaat 4 x 100m aflosspan vir Seuns 0.17.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal