ASA Skole Kampioenskappe. Bethlehem Voortrekker Hoërskool atlete het puik presteer by die ASA Skole Kampioenskappe in Bloemfontein.
- Mieke-Louise Britz: Goue medalje vir 1ste posisie: 800m Dogters O.19
- WJ Kruger: 0.19 800m 2de plek, silwer medalje; 0.19 1500m 2de plek, silwer medalje
- Liam-Lloyd Doman: 0.19 10 000m stap 3de plek, brons medalje
- Lisa Rautenbach: 0.17 Diskus 4de plek; 0.17 Gewigstoot 5de plek
- Cara Rautenbach: 0.15 Hoogspring 1ste plek, goue medalje


Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










