)
Biathle Wêreldkampioene gekroon – BVHS skitter

Biathle Wêreldkampioene gekroon – BVHS is besonder trots op twee van hul atlete wat geskitter het, en as die Biathle Wêreldkampioene gekroon is. WJ Kruger (Matriek 2025) en sy spanmaat…

ASA Skole Kampioenskappe – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

ASA Skole Kampioenskappe. Bethlehem Voortrekker Hoërskool atlete het puik presteer by die ASA Skole Kampioenskappe in Bloemfontein. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto’s verskaf

Kovsies School Sport Stars – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Kovsies School Sport Stars. Bethlehem Voortrekker Hoërskool spog met 6 uit 32 nominasies vir die Kovsies School Sport Stars van die jaar. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto’s verskaf

Landloop – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Landloop. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se atlete het uitstekend presteer van die afgelope Landloop byeenkoms. Die volgende atlete is deur na die Suid-Afrikaanse Landloop kampioenskappe wat 7 September by die Vaal…

Biathlè National Championships – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Biathlè National Championships. WJ Kruger en Simoné Pretorius, leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het aan die Biathlè National Championships in Oos Londen deelgeneem. Albei die atlete het uitstekend gevaar. WJ…

Simon Grey-kliniek – BVHS swemmers trotseer die koue

Simon Grey-kliniek. Swemmers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die Simon Grey-kliniek meegemaak. Dit het plaasgevind by BVHS se swembad die naweek van 19-21 Mei. Van die BVHS swemmers het die…