Simon Grey-kliniek. Swemmers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die Simon Grey-kliniek meegemaak. Dit het plaasgevind by BVHS se swembad die naweek van 19-21 Mei.
Van die BVHS swemmers het die koue trotseer en saam met die Bethseals die Simon Grey-kliniek bygewoon.
Die swemmers van BVHS wat dit bygewoon het is: Simonè Pretorius, Gaby Bishop, Jaden Maritz (tuisonderrig) en WJ Kruger. Tina Nel is die afrigter en die aanbieder was Simon Grey.
https://www.voortrekker.co.za/
Foto voorsien