)
Oceans8 Charity swembyeenkoms – BVHS

Oceans8 Charity swembyeenkoms. ‘n Golwende prestasie vir bewaring! Tussen 14 en 16 Junie het die inspirerende Gaby Bishop, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, haar moed én spierkrag gewys tydens die…

Neptune Last Chance Gala – BVHS swemmers presteer

Neptune Last Chance Gala. Swemmers van BVHS en BethSeals het 14 en 15 Februarie aan Neptune Last Chance Gala in Bloemfontein deelgeneem. BVHSse swemmers het baie goed presteer. 1ste Plekke…

Midmar Myl 2025 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Midmar Myl 2025. Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerders en lede van Bethseals het aan Midmar Myl 2025 op 8 en 9 Februarie deelgeneem. Die leerders het baie goeie tye behaal. Lees…

Simon Grey Hellweek Swem – BVHS

Simon Grey Hellweek Swem. Nege swemmers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die afgelope week vanaf 6 tot 11 Januarie aan Simon Grey se Hellweek Swem in Bloemfontein deelgeneem. Dit is…

Valsrivier Gala – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Valsrivier Gala. BVHS se swemmers het die afgelope naweek deelgeneem aan die Valsrivier Gala in Kroonstad. Daar was 13 swemskole wat deelgeneem het. Bethseals het 4de geëndig. BVHS swemmers wat…

Oceans 8 Charity Swim – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Oceans 8 Charity Swim. Gaby Bishop, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het op 15 en16 Junie aan die 4-myl Oceans 8 Charity Swim deelgeneem. Dit het in Durban plaasgevind. Gaby…

Simon Grey-kliniek – BVHS swemmers trotseer die koue

Simon Grey-kliniek. Swemmers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die Simon Grey-kliniek meegemaak. Dit het plaasgevind by BVHS se swembad die naweek van 19-21 Mei. Van die BVHS swemmers het die…

Hellweek Swimming Survivor 2023 – BVHS leerders berei voor vir 2023

Hellweek Swimming Survivor 2023. Gaby Bishop en Jayden Maritz van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het onlangs die Hellweek Survivor 2023 bygewoon in Bloemfontein. Simon Grey het die Hellweek Swimming Survivor 2023…