Oceans 8 Charity Swim. Gaby Bishop, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het op 15 en16 Junie aan die 4-myl Oceans 8 Charity Swim deelgeneem. Dit het in Durban plaasgevind.
Gaby het die tweede plek behaal in haar ouderdomsgroepl, 15-20 jaar, met ‘n tyd van 28:06. Daarmee het sy het R6100 vir liefdadigheid ingesamel. Die fondse sal deur Oceans 8 versprei word.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto’s verskaf










