Neptune Last Chance Gala. Swemmers van BVHS en BethSeals het 14 en 15 Februarie aan Neptune Last Chance Gala in Bloemfontein deelgeneem. BVHSse swemmers het baie goed presteer.
1ste Plekke
- Cameron Landman x 4
- Gaby Bishop x 3
- Erich Rautenbach x 2
- Kaylee van der Merwe x 2
- Aubrey Maritz (tuis onderrig) x 2
- Albert Maritz x 1
2de Plekke
- Leah van Rensburg x 1
- Pieter Vermooten (tuis onderrig) x 1
- Albert Maritz x 1
3de Plekke
- Leah van Rensburg x 1
- Pieter Vermooten (tuis) x 1
- Elanri du Randt x 1
- Simone Pretorius x 1
- Makenzie Slabbert x 1
- Botha Krüger x 1
- Albert Maritz x 1
- Aubrey Maritz x 1
- Ilanzé du Plessis
- Minette Els

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










