Graanveld Atletiekbyeenkoms. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het vanjaar geskitter by die Graanveld Atletiekbyeenkoms. Hulle was ook die wenners van die byeenkoms.BVHS het ook die aflos gewen met 9/10 goue medaljes!
BVHS het die volgende medaljes ontvang:
- Goud: 98 medaljes
- Silwer: 64 medaljes
- Brons: 44 medaljes
- Totaal van 206 medaljes!
- Vyftien rekords verbeter
- 34 Uit 50 Top atlete is van BVHS!
Verdere prestasies van BVHS se atlete:
- Carise van Rooyen – o.19; 400m – 56,8; 800m – 02:08,88; Top baanatleet, dogters
- Mieke-Louise Britz – o.19: 1500m – 04:47,25
- Lisa Rautenbach – o.17: Gewigstoot – 14.08m; Top veldatleet, dogters
- Mantsema Chobokoane – 0.14: 3000m
- Khahleho Maqelepo – o.15: 200m – 00:33:30
- Adriaan Bonthuys – o.19: 400m Hekkies – 55,7
- Liam-Lloyd Doman – o.19: 10,000m stap – 51:50.10
- Mzukisi Moleleki – o.14: 5,000m stap – 31:47,22
- Dehan Cilliers – 3,000m – 09:50.65
- Michaile Kaptein – o.15: 100m 00:11.16
- WJ Kruger – o.19: 1500m – 04:00,15; Top baanatleet, seuns
- Gerné Potgieter – o.15: 3000m – 11:52,53
- Magdalena Arangies – o.17: 3000m – 11:48,78
- O.15 Boys – 4x100m Relay – 44,80





Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









