Fezile Dabi-swemgala – BVHS swemmers bewys hul slag
Fezile Dabi-swemgala. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se swemmers het die nuwe seisoen met groot entoesiasme afgeskop tydens die Fezile Dabi-swemgala. ’n Sterk span van 36 BVHS-swemmers het aan 99 items deelgeneem…
Neptune Last Chance Gala – BVHS swemmers presteer
Neptune Last Chance Gala. Swemmers van BVHS en BethSeals het 14 en 15 Februarie aan Neptune Last Chance Gala in Bloemfontein deelgeneem. BVHSse swemmers het baie goed presteer. 1ste Plekke…
Midmar Myl 2025 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Midmar Myl 2025. Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerders en lede van Bethseals het aan Midmar Myl 2025 op 8 en 9 Februarie deelgeneem. Die leerders het baie goeie tye behaal. Lees…
Simon Grey Hellweek Swem – BVHS
Simon Grey Hellweek Swem. Nege swemmers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die afgelope week vanaf 6 tot 11 Januarie aan Simon Grey se Hellweek Swem in Bloemfontein deelgeneem. Dit is…
Valsrivier Gala – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Valsrivier Gala. BVHS se swemmers het die afgelope naweek deelgeneem aan die Valsrivier Gala in Kroonstad. Daar was 13 swemskole wat deelgeneem het. Bethseals het 4de geëndig. BVHS swemmers wat…
NFS Tweekamp – Erich Rautenbach van BHVS presteer
NFS Tweekamp. Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerder, Erich Rautenbach, (o/17) het op 8 November aan die NFS Tweekamp te Kroonstad deelgeneem. NFS Biathlon. Bethlehem Voortrekker High School learner, Erich Rautenbach, (u/17)…













