Valsrivier Gala. BVHS se swemmers het die afgelope naweek deelgeneem aan die Valsrivier Gala in Kroonstad.
Daar was 13 swemskole wat deelgeneem het. Bethseals het 4de geëndig.
BVHS swemmers wat deelgeneem en presteer het:
- Elanri du Randt: Goud x 6; Silwer x 2; Brons x 3. Verbeter 1 item se tyd.
- Erich Rautenbach: Brons x 1. Verbeter ook 3 items se tye.
- Minette Els: Verbeter 1 item se tyd.
- Gaby Bishop: Brons x 2; Verbeter 4 items se tye.
- Aubrey Maritz (homeschool); Brons x 1
Hierdie Gala was die laaste groot gala voor Freestate Champs wat vroeg in Desember plaasvind.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf










