)

Alpha Wiskunde – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Alpha Wiskunde. Die graad 12 Alpha Wiskunde se finale eksamen is op Vrydag 25 Oktober geskryf. Dit is ‘n Nasionale vraestel wat deur al die Graad 12 Alpha kandidate in Suid-Afrika geskryf word en ook ekstern gemerk word.

BVHS se leerders het puik uitslae behaal. Vyf leerders het die eksamen afgelê. Hulle behaal ‘n uitstekende klasgemiddeld van 70,6% en ook drie onderskeidings.

  • Susan Bender – 92%
  • Sebastian Piek – 82%
  • Monyake Mokoena – 80%

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://voortrekker.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal